Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One O Eight Place

Hotel
Spoonbill
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse suite op die eerste verdieping spog met tikkies groen en het 'n privaat balkon wat noord front. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swamphen
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kalmerende blou kleure van sy naamgenoot, die Swamphen-voël, omskep hierdie ruim suite in 'n rustige wegbreekplek op die eerste verdieping van One O Eight Place. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels, en 'n haardroër. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadeda
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat suite op die tweede verdieping is ruim genoeg om 4 gaste te akkommodeer en is dus ideaal vir 'n klein gesin. Die metaalkleurpalet straal sierlikheid en rustigheid uit. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Ibis
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-dubbelkamer en sy privaat spa-badkamer spog met pragtige mosterdkleure. Die luukse suite op die tweede verdieping het 'n privaat balkon wat noord front. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n privaat en suite-badkamer met 'n spa-bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite op die eerste verdieping is na Suid-Afrika se helderkleurige visvangervoël vernoem en lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Korsman-voëlreservaat. Vorige gaste het al 'n visvangervoël in die water sien duik vanuit hierdie pragtige, rolstoelvriendelike suite. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-e-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Egyptian Goose
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite op die tweede verdieping is vol luukse geriewe. Die privaat stoep bied 'n majestueuse uitsig oor die Korsman-voëlreservaat en gaste kan selfs die natuurskoon vanuit die verhewe spa-bad bewonder. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n privaat en suite-badkamer met 'n spa-bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Goliath Heron
Vanaf
Vanaf R4 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesogte presidensiële en bruid-suite weerspieël sy naamgenoot in die prag en sierlikheid. Van die buitensporige interieurs tot die eksklusiewe buite-kuierarea, hierdie gesogte suite op die tweede verdieping is ontwerp om 'n onvergeetlike ervaring te verseker. Dis ideaal vir intieme bruidspartytjies, wittebroodpaartjies of paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek. Die suite het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitarea wat na 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n instapkas met vollengte-spieëls lei. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad, 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rylaan 108, Lakefield, Benoni, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a72bdd95c744fc4a764e6a8acd5731e3921bc9e46f658d2134521e4babb422aa504fceaae3adb58c19d938f934cdda1c7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 108 The Drive Lakefield 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1946757 28.2900609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem