On the 18th
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 168
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Lindi P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het oornag daar. Baie netjies.
Michiel D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n sekuriteitskompleks.
Pieter A - Mrt 2024
Algehele gradering
Will return any time.
Marthinus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en smaakvol.
Marietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Stylvol.
Michelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Charles M - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
Barri M - Jan 2024
Algehele gradering
Great rooms with lots of space.
Cemonn Wegerle - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding met vriendelike klientediens.
Sonita L - Des 2023
Algehele gradering
On the 18th beveel ek beslis aan en sal weer in die toekoms daar oornag.
Morne K - Des 2023
Algehele gradering
Hole in one.
Marelise B - Des 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer & gasvrou.
Cizelle N - Nov 2023
Algehele gradering
Vicky is 'n lieflike gasvrou! Aandag aan alle detail: die kamer ruik soos rose.
Nicolette M - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Callie O - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Pragtige kamer. WiFi. DSTV. Rustige mooi omgee.
Gerhard K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike Afrikaanse gsvryheid op sy beste.
Tamlyn D - Sep 2023
Algehele gradering
A lovely stay.
Samantha A - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly host, very comfortable stay.
Diederik F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed, uitstekend.
Nantes K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal aanbeveel. Het die fancy stort baie geniet!
Iana S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Ons gashere was baie vriendelik en baie behulpsaam met wat ons nodig gehad het.
Janet H - Jun 2023
Algehele gradering
There to play golf so it was convenient.
On the 18th se terugvoer
Sorry Janet, only realized after you left. Somebody must have tampered with the TV decoder settings.
Very sorry it happened
Kim U - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome stay. Will be back.
Ingrid K - Mei 2023
Algehele gradering
Great.
Nicole B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic alternative to a farm stay in/near Robertson.
Vernon P - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was eenvoudig awesome!
Phillip M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great.
Monique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Gebly vir 'n troue.
Suenette M - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plek.
Lene F - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek in Robertson.
Lees meerMichelle L - Des 2022
Algehele gradering
Happy.
Adele V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jannie Z - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Heerlike rus.
Harald L - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Elizma B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Lees meerLynice F - Nov 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik.
Chantal B - Okt 2022
Algehele gradering
Wow.
Mishe H - Okt 2022
Algehele gradering
Gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Die plekkie was baie gerieflik en netjies. Die uitsig was asemrowend, sal beslis langer wou bly. Sal definitief On the 18th aanbeveel.
Sjoerd S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese, skoon en rustige verblyf.
Cisca P - Sep 2022
Algehele gradering
On the 18th was goed vir my gemoed die naweek.
Smuts J - Sep 2022
Algehele gradering
Smaakvol, netjies, skoon, gerieflik, mooi omgewing, vriendelik en veilig! wat meer kan mens vra! Smuts en Mariaan.
Lorraine J - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Emma K - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en goeie diens.
Adolph O - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome accommodation and owners.
Suanne B - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Carina D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik gewees. Rustige tyd en 2 van die aande die mooiste sonsondergange gehad.
Abe P - Jul 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik en veels te kort!
Kim U - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely, clean and elegantly furnished. Value for money.
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Die eenheid is goed ingerig met alles wat mens moontlik kan benodig en meer.
Deana B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker, skoon, vriendelik, gasvry, uitstekend.
Kevin D - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent venue, with magnificent views. Modern and has everything you need. Don't need to lock anything.
Nicole E - Mei 2022
Algehele gradering
It was safe, clean and very convenient.
Elmaré W - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, 5 ster gehalte.
Marina C - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowende, mooi uitsig, pragtige akkommodasie en die vriendelikste gasheer.
Lees meerDenise V - Mei 2022
Algehele gradering
Exceptional.
Marelize V - Mei 2022
Algehele gradering
Net reg vir wat ons gesoek het en bekostigbaar.
Rynette P - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Strauss O - Mei 2022
Algehele gradering
Styl!
Karlien V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, smaakvol!
Tharina C - Apr 2022
Algehele gradering
Hierdie blyplek is pragtig en alles wat mens nodig het.
Pierre R - Apr 2022
Algehele gradering
Loved our stay.
Nadine S - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Mark S - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Triona N - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent stay, beautiful location, peaceful and calm.
Drienie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in 'n pragtige plek.
Maxzell V - Feb 2022
Algehele gradering
A hidden gem!
Dina M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dale S - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, safe and friendly.
Neil V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Alles is in plek. Baie netjies en skoon.
Bea L - Jan 2022
Algehele gradering
'n Lieflike, kort kuiertjie in Robertson.
Alida D - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Clive N - Des 2021
Algehele gradering
Friendly reception. Nice big room.
Karen L - Nov 2021
Algehele gradering
Luuks, netjies, skoon, pragtige ligging.
Adriaan Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie veilig, rustig, privaat, vriendelike gashere, uitstekende uitsig uit kamer, en besonders netjies en skoon.
Lees meerDanike B - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, mooi en netjies.
Dirk V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Alison B - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful and very relaxing.
Liesl D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, fantastiese ligging. So 'n mooi kamer. Was heerlik.
Corle S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Elize G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename bestuur, netjiese verblyf.
Louise M - Sep 2021
Algehele gradering
Very comfortable great hosts relaxing peaceful surroundings.
Annerie V - Sep 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring.
Roy P - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, beautiful setting.
Juanita E - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely, very comfortable.
Carlin K - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, ruim kamer, met 'n mooi uitsig op die berge en gholfbaan.
Neil D - Jun 2021
Algehele gradering
Pleasant
Ettienne E - Apr 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was lekker en die onthaal was aangenaam.
Stephen P - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely host and lovely setting, conveniently located.
Suzette W - Apr 2021
Algehele gradering
A very spacious and comfortable space, with a friendly and most accommodating host!
Andre O - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was werklik wonderlik en alles was perfek.
Erich B - Mrt 2021
Algehele gradering
It was nice and peaceful.
Kim R - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant
George K - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon netjes en waarde vir geld.
Triona N - Feb 2021
Algehele gradering
Quiet countryside.
Liezl D - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend, op alle vlakke.
Lees meerOn the 18th se terugvoer
Ons het die saak telefonies met die gaste bespreek en die gas se terugvoer was baie positief.
Theuns C - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige self-kweek-tuin.
Martin V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Riaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë. Baie netjies.
Nathan A - Des 2020
Algehele gradering
My kuier was baie lekker!
Liezl G - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustigheid!
Kaylyn L - Nov 2020
Algehele gradering
Very peaceful and relaxed.
Kosie V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer met beautiful views
Liz C - Okt 2020
Algehele gradering
Outstanding location and hosts, Vicky and Johann. Thank you.
Donald Wayne G - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastic
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Vicky is great en sal weer daar bly.
Chris V - Aug 2020
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê vir ons besoek en oornag.
Jaco S - Mrt 2020
Algehele gradering
On the 18th - the 19th to stay!
Chantal K - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik. Pragtig. Netjies. Skoon. Stylvol en veilig.
Lees meerLiesl M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Wiekus P - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike gasvrou!
Arie F - Jan 2020
Algehele gradering
It was fantastic.
Pat L - Jan 2020
Algehele gradering
This is by far the best place to stay in Robertson.
Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie rustig!
Herman V - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n groot bederf!
Anel B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Bertrum E - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker omgewing en verblyf.
Michelle C - Des 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Kobus H - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Norman V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, rustig en stil.
Lizanné D - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik! Prentjiemooi, presies soos op foto en soveel meer.
Alta O - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Daneel R - Okt 2019
Algehele gradering
Ons gaan vir seker weer kuier!
Lees meerDalene M - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Dit was netjies, gemaklik en 'n mooi omgewing, naby wynplase, restaurante en ander aktiwiteite.
Lees meerIlse J - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, met vriendelike en gasvrye mense.
Deon S - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming en uitstekende verblyf en uitsig. Sal vir seker weer terug gaan.
Albertus L - Jun 2019
Algehele gradering
A most pleasant experience.
Enid V - Jun 2019
Algehele gradering
On the 18th is 'n baie mooi, gemaklike en ideale plekkie om te bly as jy Robertson besoek.
Fredine D - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing and peaceful, very friendly hosts.
Annedien D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike, gemakliker kuier.
Sienta F - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n gholf-paartjie.
Tania I - Apr 2019
Algehele gradering
'n Baie netjiese huis met vriendelike eienaars en 'n sentrale ligging.
Estelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig, netjiese plek met pragtige view.
Lelani V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Tony P - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was 5-ster, presies soos ons dit wou gehad het.
Kevin E - Mrt 2019
Algehele gradering
Very clean, amazing setting!
Alida E - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Erika V - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker, vriendelike eienaars, plek netjies.
Elizma D - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou, dadelik welkom gevoel.
Jacobus B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Allison O - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful setting with a Fairy Godmother hostess!
Gerhardus V - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, netjies en vriendelik!
Pat L - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation in the most beautiful surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf in die mooiste area.
The verblyf is mooi, skoon en goed instandgehou in 'n baie mooi area. Vriendelike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, baie rustig.
Elisebet S - Des 2018
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Sanri R - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Frans D - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, gerieflik, wonderlike eienaars
Francois O - Nov 2018
Algehele gradering
Veilig, skoon, perfek!
Werner E - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en baie behulpsaam.
Arthur D - Nov 2018
Algehele gradering
Would have been even better if we did not battle to find a parking bay, instead had to park on the adjacent property.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sou selfs beter gewees het as ons nie gesukkel het om 'n parkeerplek te vind nie, het op die erf langsaan parkeer.
Die instansie was fantasties met warm en vriendelike eienaars wat nie teleurgestel het nie, die plek was skoon met alles in plek. Sal definitief teruggaan en dalk langer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandra H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Martie D - Sep 2018
Algehele gradering
Stylvol, veilig, bekostigbare en vriendelik gashere.
Coba U - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Crystelle G - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese en skoon kamers met 'n fyn detail. Eienaars baie vriendelik en gasvry.
Lees meerTheresa L - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful, neat room with very warm and friendly owners.
Oom Andries T - Mei 2018
Algehele gradering
Modern, gerieflik en netjies.
Giovanna G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, waarde vir geld en baie vriendelike gasheer.
Elsa L - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne verblyf saam met familie wat ook saam daar tuisgegaan het! Ons al vier was in vervoering!
Andries E - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Gerrit V - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed geleë kamer by die 18de setperk met 'n pragtige berguitsig.
Willem I - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie, smaakvolle verblyf. Rustige omgewing.
Pieter B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig op die golfbaan.
Anton R - Jan 2018
Algehele gradering
On the 18th was die ideale laaste stop om `n ongelooflike vakansie mee af te sluit.
Madeleine E - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek.
Susana P - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderful tidy accommodation.
Hein S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Chantell H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13