Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivelli Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Olivelli Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Olivelli Selfsorg het eerlikwaar van begin tot einde gevoel soos "huis weg van die huis af".

Die eienaar, mnr. Steve de Villiers, is werklik 'n fenomenale mens. Sy opregte vriendelikheid, ongeveinsde gasvryheid en deurlopende gewilligheid om my eggenote en myself op welke wyse dan ookal tot hulp te kom en in alle opsigte welkom en gemaklik en veilig en ontspanne te laat voel, was eenvoudig merkwaardig. My vrou en ekself reis gereeld oorsee en het ons verblyf by mnr. De Villiers-hulle is regtig heel bo-aan ons lysie van al die baie, baie plekke waar ons al moes oornag. Dit is en bly vir ons 'n besondere voorreg om met hierdie wonderlike familie en hulle opregte omgee-gesindheid vereenselwig te mag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vrymoediging en vriendelikheid is ongelooflik. Lyk presies soos op internet. Meer as genoeg voorsiening in alle opsigte vir besoekers.

Mens voel veilig, vry en privaat en jou voertuig is veilig. Selfs met beuetkrag het ons ligte gehad en eienaar het ons baie goed behandel. Sal beslis van hul dienste weer gebruik maak. Baie dankie vir baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Enkelreisiger

Uitstekend! Diens is puik. Ligging is uitstekend. Die fasiliteit is silwerskoon.

Uitstekende verblyf met puik diens en 'n baie skoon fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverpine-laan 28, Moret, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b7eea4888e180c47d941efe634b025a36e248345d0f37b76a3d5f2e4045f17cc0835604a423a51b311ca55ffd04b1eb9850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 28 Silverpine Avenue Moret 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.105726351084 27.985322418139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem