Olea Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die swembad is 'n gemeenskaplike ruimte wat alle Assegai Rest-gaste deel.
Gebruik water spaarsamig.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word. Doen vooraf by die eienaar navraag oor die troeteldierfooi.
Let dat die eienaar se hond op die perseel woon.
Daar is beperkte selfoonsein op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom