Old Coach Road Guest House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Coach Road Guest House is op 'n perseel van 5 hektaar geleë, 9 km buite Barberton op die R38 Kaapmuiden Pad. Die gastehuis word omring deur inheemse plantegroei en die nalatenskap van die dae van Barberton se goudstormloop. Ons is ideaal geleë om die omliggende areas van Swaziland en die Krugerwildtuin te verken.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, 1 eenslaapkamerwoonstel en 1 gesinseenheid met 2 slaapkamers. Elke gastekamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenheid en die eenslaapkemr-woonstel beskik oor 'n sitarea, kombuisie met ’n yskas en mikrogolf, maar geen kookgeriewe. 'n Heerlike ontbyt word daagliks bedien. 'n Ligte aandete is beskikbaar op versoek. Daar is nie selfsorg- of braaigeriewe nie.
Indien jy 'n aandete wil bespreek, laat weet ons wanneer jy jou bespreking bevestig van enige dieetvereistes, bv. vegetaries, allergieë ens.
Belangrike inligting: Die gastehuis is in 'n bewarea geleë en die hekke sluit 19:00. Laat inklok word tot 21:00 toegelaat. Gaste word nie later as 21:00 binnegelaat nie. Sodra gaste inklok kry hulle hekpasse wat enige tyd van die dag toegang bied (hou dit asb. ingedagte wanneer jy langafstand na Old Coach Road reis).
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Old Coach Road Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Barberton Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom