O'Driscoll's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
O'Driscoll's bied gesinsvriendelike verblyf in Jacobsbaai wat 'n skilderagtige kusdorpie aan die Weskus is. Die verblyfperseel spog met 'n restaurant, funksieslokaal en 'n konferensiesentrum.
Verblyf word in 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n oopplan-ateljeewoonstel vir 4 gaste gebied. Die woonstelle het privaat ingange en hulle eie braaigeriewe. Die slaapkamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Elke woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Daar is ook 'n joga-ateljee met gereelde joga-klasse en 'n speelarea vir kinders. Die kleinspan sal mal wees oor die donkies, ganse en hoenders op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom