Ocean View B901
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View B901 bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel. Dié eenheid is in 'n kompleks teen die kus in Bloubergstrand geleë en is stapafstand vanaf Kite Beach.
Ocean View B901 bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers en die hoofslaapkamer en sitkamer het see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, en maak oop op 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix en YouTube en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, wynproe, branderplankry, sweefski, stap, hengel, visvang, fietsry, en bergfietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean View B901 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View B901 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom