Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean’s Edge Zimbali

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Ocean’s Edge Zimbali is 'n pragtige vakansiehuis sentraal in die Oceans Edge-kompleks aan die Dolfynkus. Dit spog met 'n skoon en kontemporêre ontwerp met 'n pragtige uitsig oor Port Zimbali, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n onvergeetlike vakansie vir 'n gesin of vriende.

Die dubbelverdiepinghuis het lugversorging en is geskik vir 16 gaste. Die huis beskik oor 8 ruim slaapkamers, asook 5 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 2 suites met 'n koninggrootte-bed en direkte toegang tot 'n privaat balkon. Beide eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n stort elk. Linne en handdoeke word voorsien.

Die onderste verdieping het 2 oopplan-leefareas met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Elke kombuis is met 'n induksiestoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus. Elke sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix, asook sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Elke eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele.

Albei leefareas lei na 'n kuierarea met swembaddens, 'n gasbraai, 'n etenstafel en 'n sitarea met sonstoele buite. Gaste het 'n pragtige gholflandgoed reg op hul drumpel en 'n waterpark en die strand is net 'n entjie weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean’s Edge Zimbali sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Ocean’s Edge Zimbali
Netheid
2.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 189

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean’s Edge Zimbali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106799dd68980eaee080851419439b309ce0d3cd48e23ee5bbf850116681969c6f3c6298290d13ab790b34d468707b7c02fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 16) 3 5 1 4 Tinderwood Loop Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.564200220348 31.186982071936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem