Oceans 2 @ 19
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oceans 2 @ 19 is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdiepingvan die Oceans ll-kompleks in Diaz-strand. Verlustig jou in die asemrowende 180º-uitsigte oor die see en die kus, van Mosselbaai af tot verby Hartenbos.
Hierdie selfsorgwoonstel het plek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Perfekte, wit katoenlinne word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n toonbank met kroegstoele. Die gerieflike sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en die leefarea lei na 'n ruim balkon met 'n gasbraaier. 'n Toesluitmotorhuis is ook beskikbaar.
Die kompleks bied veilige toegangsbeheer, 'n gemeenskaplike swembad en braaiplek en direkte toegang tot die strand via 'n veilige paadjie.
Oceans 2 @ 19 is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, 'n gimnasium, en ander vermaakgeriewe, soos Waterworld en 'n verhitte, binnenshuise swembad, af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceans 2 @ 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom