Ocean View 2-Bedroom Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View 2-Bedroom Apartment is 'n moderne woonstel in die veilige Ocean View-kompleks in Bloubergstrand, naby die strand en verskeie restaurante. Daar is 2 winkelsentrums net 2 km van die eenheid af. Die woonstel is op die sesde verdieping met 'n uitsig op Leeukop en oor die see van die sitarea en die eerste slaapkamer af.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied toegang tot 'n balkon en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan hul etes rondom die etenstafel met 4 stoele geniet of in die sitarea voor die TV met Netflix en 'n pragtige uitsig ontspan. Skuifdeure lei na die onderdakbalkon en daar is 'n parkeerplek in die veilige parkeerarea.
Kom ontspan saam met die hele gesin!
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View 2-Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom