Ocean Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Self-catering Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Danabaai wat bo-op die gasheer se huis geleë is. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.
Die eenheid het 'n privaat ingang wat via 13 buitetrappe bereik word en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en bied toegang tot 'n tweede aparte badkamer wat 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en yskas. Die sitarea langsaan het 'n plafonwaaier en lei na 'n beskutte dek wat 'n pragtige uitsig oor die see en area het. Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area wat 'n see-uitsig het. Gratis WiFi is beskikbaar. DSTV-kopelpunte is geïnstalleer, maar gaste moet asb. hul eie DSTV-dekodeerder met 'n slimkaart saambring. SABC- en e-tv-kanale sal beskikbaar wees sonder gaste se eie dekodeerder met 'n slimkaart.
Daar is veilige parkeerplek op die omheinde erf. Die kothuis is naby die winkels in Danabaai en sowat 10,5 km vanaf Mosselbaai se middedorp en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Self-catering Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sheila Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8