- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 18, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die gastehuis is in die pragtige dorp, De Aar, geleë.
Obrigado Guest House se akkommodasie word aangebied in 6 slaapakmers, elk toegerus met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 'n volle en suite-badkamer, waar die ander 5 kamers elkeen 2 enkelbeddens met 'n stort en toilet het.
Ons geriewe sluit in 'n eetkamerarea, 1 beskutte braaiplek buite en 1 binnenshuise braaiplek. Verder is daar veilige parkering met 'n afstandbeheer-hek sowel as sekuriteitskamera's. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Maraisstraat 18, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 18, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom