Oasis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Carine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Oasis se terugvoer
Baie dankie Carine. Dit was net 'n plesier om jou as gas te ontvang. Dis lekker om te hoor jy het jou kuier geniet en ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Sandra C - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Oasis se terugvoer
Good morning Sandra
Thank you so much for the lovely comments! I'm glad you enjoyed your stay and you will always be welcome. Maybe next time a little longer for a proper recharge?
Kindest regards
Pierre and Malinda
Alta P - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik, interessant en rustig.
Oasis se terugvoer
Beste Alta en gesin
Dis 'n riem onder die hart om sulke mooi woorde te hoor. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle weer te kan huisves... sommer gou weer.
Vriendelike groete
Pierre en Malinda
Oasis
Igno V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, onspanne, gemaklik met puik inligting en kommunikasie.
Oasis se terugvoer
Beste Igno en gesin
Bly om te hoor julle het lekker by ons gekuier en vir die terugvoer oor julle verblyf. Ons probeer ons bes om elke kuier besonders te maak en hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Pierre en Malinda
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful, classic and spacious home.
Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde David. Ons probeer ons bes om Oasis so gerieflik moontlik in te rig vir ons gaste.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap