Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OAM The View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michelle-straat 5, Eenheid 65 The View Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 147 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

OAM The View is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside. Dit is ideaal vir 'n paartjie, jong gesin of sakereisigers.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Dit het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike slaapbank en 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks. Die woonstel is ook na aan winkelsentrums, restaurante en net 4,8 km vanaf die Gautrain-stasie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
Koningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir OAM The View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nabeel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Michelle-straat 5, Eenheid 65 The View Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
  • Gaste dink OAM The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 147
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 147
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michelle-straat 5, Eenheid 65 The View Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f1177fa10f3bbd65140d0ca32dc97e61f1b51158276febad505e59ef2b116a2346a19a1fbca044be4833cc472c359df188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 147 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Michelle Street Unit 65 The View Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.074163209939 28.066316423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem