Oakvlei Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Donnè S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, gemaklik en als wat ons nodig gehad het.
Oakvlei Farm se terugvoer
Hi Donne, ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Chrizaan.
Jacky V - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful location to relax, go for walks and try your luck fishing in one of the nearby dams.
Oakvlei Farm se terugvoer
Hi Jacky, thank you for taking the time to leave us a review. We are so glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you soon again. Kind Regards, Chrizaan
Jacques R - Mei 2023
Algehele gradering
Can't ask for better.
Lees meerOakvlei Farm se terugvoer
Hi Jacques, thank you for taking the time to leave us a review. We are so glad that you enjoyed your stay with us and that the dogs also enjoyed it and we hope to see you soon again. Kind Regards, Chrizaan
Belinda A - Des 2022
Algehele gradering
Ruim huis, gerieflik, goed toegerus vir allerdaagse kook en kuier. Het 'n kragopwekker: wat 'n bonus!
Pierre M - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Oakvlei Farm se terugvoer
Hi Pierre, baie dankie dat jy jou tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike Groete, Chrizaan.
Danny W - Sep 2022
Algehele gradering
Serene, luxurious and beautiful.
Oakvlei Farm se terugvoer
Hi Danny,
Thank you for taking the time to leave us a review. We are so glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again.
Kind Regards,
Chrizaan
Salome G - Jul 2022
Algehele gradering
Besonders netjies, ruim, vriendelike personnel.
Oakvlei Farm se terugvoer
Hi Salome,
Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete
Chrizaan
Meridy P - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful, fantastic, peaceful and friendly for all and our pets.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D56, Oakvlei-plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom