Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oaktree is 'n moderne selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad en die pragtige tuin met die Stormberge in die agtergrond.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, eenplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n plafonwaaier. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep. Verwarmers, 'n elektriese kombers en winterlakens word vir die koue winteraande voorsien.

Hierdie eenheid het sonkrag vir tydens beurtkrag. Braaigeriewe en 'n wegneem-ontbyt is op versoek beskikbaar. Parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Oaktree is naby die hoofwinkels en restaurante. Daar is ook verskeie besienswaardighede en staproetes in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Oaktree
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oaktree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem