Nyala Inn
5 resensies
Wildsplaas
Beskrywing
Elke grasdak-chalet het lugversorging en bied verblyf aan tot 4 gaste. Daar is 3 of 4 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag by die verblyf doen oor die toestand van die pad voordat die bespreking gemaak word.
Gaste maak gebruik van gemeenskaplike kombuisgeriewe.
Lughawependeldienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Begeleide wildritte kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 597, Loskop-Noord 12, Langs die R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom