Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Bush Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vure mag slegs in die boma-area gemaak word.
Slegs swart ppotjies mag op die vuur buite gebruik word.
Skakel asb. enige onnodige ligte af.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Linne en komberse mag slegs binne gebruik word.
Wildritte met 'n wildvoertuig word teen 'n addisionele koste aangebied.
Neem asb. kennis dat indien beurtkrag vlak 3 oorskry, sal dit nie moontlik wees om die Jacuzzi te verhit nie. Gaste kan die Jacuzzi teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem