Novello Farm
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Novello Farm is op die R62 naby Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Gaste kan kies tussen 3 selfsorgkothuise. Elke eenheid het ’n koningin- of koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke eenheid het ’n sitarea met gerieflike sitplekke. Die Lavender Cottage het ook ’n slaapbank in die sitkamer wat verblyf aan 2 ekstra gaste bied.
Daar is lieflike braaigeriewe en veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 3
Ligging
- R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Novello Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom