Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nordhaus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nordhaus is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Montagu in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel is die perfekte keuse vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die berge.

Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kinders onder 10 jaar in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank wat 2 klein kinders onder 10 jaar of 1 volwassene kan akkommodeer en daar is ook 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 2 stoele en braaigeriewe. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante asook die Montagu MTB-roetes vir bergfietsry en voetslaan en 'n keuse van wynplase, vrugteplase en naburige dorpe soos Robertson.

Slaapplek

’n Bespreking by Nordhaus sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf9287a4450f2ba828641556bc72f9496f250fdc7185cb9f72740692a91cd52ea3a65761ad40f5b99e89013aeb7fa5d147f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4) 2D Hospital Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.79751668783 20.118246046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem