Njala
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg, Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die hooflodge af en kan met 'n standaardvoertuig bereik word. Die huis skuil in die berge en bied 'n pragtige uitsig en algehele privaatheid.
Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging vir warm somersdae. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en lei na die eetarea. Die sitarea het 'n TV met vol DStv-kanale. Die beste uitsig op die Waterberge kan van die balkon af gesien word. Die huis het 'n buitebraai-area.
Daar is nie bure nie, so die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na privaatheid. Wild kan op hierdie deel van die plaas aangetref word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Abel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 146
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rooiberg-weg, Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Njala het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg, Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom