Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue
- Kapasiteit: 230 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R336, Stillerus Plaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue is in die hartjie van die Sondagsriviervallei aan die voet van die Rietberg-berg geleë en bied verblyf aan groepe en gesinne, vir diegende met karavane, kampeerders, 4x4-groepe, motorfietsryers en besoekers aan die omgewing.
Gaste kan die kampplekke of die selfsorg-Aragon's Villa bespreek. Gaste kan kies tussen kampplekke met of sonder krag. Die persele is onder die doringbome naby die gemeenskaplike lapa, Die Wortel en ablusiegeriewe geleë. Gaste kan die lapa se kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskas gebruik en daar is 'n eetarea en 'n ingeboude braai.
Aragon's Villa is apart van die kampplek en is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Etes kan aan die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer. Die leefarea lei na 'n stoep dek wat om die huis strek met 'n ingeboude braai, en bied lieflike uitsigte oor die omgewing.
Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue bied staproetes, voëlkyk, 4x4-roetes by Kabouga en is net 5 km vanaf Kirkwood en die terrein vir die gewilde Kirkwood Wilsfees.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Suki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langs die R336, Stillerus Plaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kirkwood Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 230 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R336, Stillerus Plaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom