Ngahere
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale-weg, Erfdeel 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Ngahere is 'n bekoorlike huis in 'n Kaaps-Hollandse styl teen die Duiwenhoksrivier met 'n privaat jetty. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is perfek vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer op die solder het 3 kindermatrasse. Die 2 badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n onderdakstoep met oorgenoeg buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ngahere sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Jaar gelys 7
Ligging
- Riversdale-weg, Erfdeel 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vermaaklikheid Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale-weg, Erfdeel 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom