- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Elke eenheid het ook 'n sekuriteitstelsel en 'n paniekknoppie wat verbind is aan 'n gewapende reaksiediens vir noodgevalle. Een kamer is toegerus vir rolstoelgebruikers, met 'n oprybaan en parkeerplek beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die WiFi en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Die perseel het elektriese omheining en is ten volle ommuur. Veilige parkeerplek is ten alle tye beskikbaar. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en 'n stoep wat uitkyk oor 'n swembad en tuin.
Daar is ook 'n skoonheidsalon beskikbaar op die perseel, wat oop is tydens normale werksure. Dit is egter op Maandae toe en op Saterdae net tot 16:30 oop.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Newton Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom