Newlands Guestrooms
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Newlands Self-catering Unit is in Newlands, Pretoria geleë en bied basiese, bekostigbare verblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Times Square-arena en verskeie winkels, restaurante en ander trekpleisters.
Dis op 'n erf met privaat toegang en bied verblyf in 2 suites. Die suites is 'n entjie van mekaar af op die erf geleë.
Die eerste suite het 'n dubbelbed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n lessenaar waar gaste kan werk of studeer en gaste het toegang tot beperkte, gratis WiFi. Die suite het 'n privaat ingang en 1 parkeerplek langs die eenheid.
Die tweede suite is geskik vir 'n enkelreisiger en het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is braaigeriewe op die stoep met gerieflike sitplek.
Daar is 'n swembad op die perseel, maar dit is nie omhein nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 254
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Newlands Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newlands Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom