Nettie's Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede.
Dié oopplan-eenheid, Eenheid 1, het 'n uitsig oor die tuin en dorp, en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en die sitarea lei na die tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer 2 en 3 beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe sluit 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Albei kamers het ook hulle eie privaat ingange en toegang tot braaigeriewe en parkeerplek.
Nettie's Overnight Accommodation is stapafstand vanaf die middedorp met verskeie winkels en restaurante. Springbok bied ook doendinge, soos bergfietsroetes, en tussen Augustus en September, afhangend van die reënval, kan gaste ook blommekyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Jaar gelys 5
Ligging
- Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Nettie's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom