Nettie's Overnight Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Kyle J M - Apr 2024
Algehele gradering
Comfy stay.
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie veilig verblyf.
Johann H - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Netjies en aangenaam met behulpsame gasvrou.
Daniel C - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely overnighter.
Bernard F - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Vrou was gaande oor die tuin.
Johnny S - Sep 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik! Onverbeterlik!!
Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Wessel H O - Aug 2023
Algehele gradering
Hulle akkommodasie is puik en baie netjies en jy word op die hande gedra.
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Voldoende, netjiese geriewe. Ligging goed.
Glen C - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
Naby sentrale dorp vir etes. Warm bed met lekker bad.
Anya K - Jul 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en aangename verblyf.
Jane B - Jun 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, cosy. Friendly service.
Julian V - Jun 2023
Algehele gradering
Huislik
Elsie H - Jun 2023
Algehele gradering
Redelik normaal.
Nettie's Overnight Accommodation se terugvoer
Ek het aangebied om te help met bagasie, maar hulle wou nie hulp aanvaar nie.
Connel R - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en lekker.
Dina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorlaap.
Anneke V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag-akkommodasie.
Chris B - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Ideaal vir oornag.
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed vir net oorslaap Namibië toe.
Corma M - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Pragtige smaakvolle verblyf.
Herman G - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename mense en baie innoverend, selfs eie blommetuin.
Herman V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie in Springbok.
Henry K - Aug 2022
Algehele gradering
Luuks.
Martha B - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
George S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Elmaré V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardige gasvrou, netjies en skoon.
Elzana B - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig en vriendelike diens.
JJ N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Petra R - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bets J - Jun 2022
Algehele gradering
Warm welcome and good rest.
Gino V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, alles is beskikbaar naby die winkels.
Gerry J - Mei 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Wikus C - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike, mooi plek. Was aangenaam verras met die hele plek.
Louwtjie H - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Pieter M - Mrt 2022
Algehele gradering
Juweel van Nammakwaland.
Anne-marie I - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig. Baie skoon en higiënies. Smaakvol gemeubileer. Heerlike ondervinding.
Riaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en baie vriedelike diens.
Lenie B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Melanie S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Valerie S - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties, veilig en rustig.
Esmarelda Reed R - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice place.
Elsabe W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, skoon en netjies en vriendelike ontvangs.
Louw R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig met gasvryheid uit die boonste rakke.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi kamers, elektriese komberse en verwarmer in kamer was heerlik aangesien dit baie koud was.
Frederik D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en netjies.
Brenda S - Mei 2021
Algehele gradering
Felt very secure and the place was neat as a pin. Very friendly host and hostess.
Johan L - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jaap V - Mei 2021
Algehele gradering
Puik!
Marianne R - Mei 2021
Algehele gradering
Very good.
Dawie J - Mei 2021
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Charlotte K - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, warm ontvangs. Netjies en goed ingerig.
Zenith L - Des 2020
Algehele gradering
Great stay
Gawie G - Des 2020
Algehele gradering
Stunning people and super clean.
Danie O - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend, goeie fasiliteite.
Elizabeth B - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvry, goeie diens en baie skoon.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Cliff C - Aug 2020
Algehele gradering
Haar worshonde is belangriker as haar gaste.
Sinead S - Des 2019
Algehele gradering
Lovely.
Carl L - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie diens, veilig en baie skoon.
Bruno J - Okt 2019
Algehele gradering
Very good.
Alan D - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Magy R - Feb 2019
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het.
Minnie D - Des 2018
Algehele gradering
Definitely the best accommodation I have ever been.
Nettie's Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Minnie,
Thank you for the nice comments, you made my day.
Regards,
Jeanette
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom