Nearby Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Louise M - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!!
Nearby Self-catering se terugvoer
Louise, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en sal julle met graagte weer huisves.
Nicky B - Sep 2023
Algehele gradering
Such an amazing place with an exceptional view.
Nearby Self-catering se terugvoer
Thank you, Nicky for the 5-star review! We are glad you enjoyed your stay, we will gladly welcome you back. Kind regards, Juanita.
Evonne N - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties, spyt ons kon nie langer bly. Dankie vir invertor en elektriese komberse. Was 'n groot bederfnaweek saam met tieners en sportnaweek.
Nearby Self-catering se terugvoer
Evonne, baie dankie vir die goeie resensie! Ons is bly dat julle, julle kuier geniet het, selfs in die koue. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Juanita
Raymond K - Mei 2023
Algehele gradering
Al die geriewe en luuks.
Nearby Self-catering se terugvoer
Raymond, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie opgewonde & dankbaar dat julle die huis en julle kuier in Nearby geniet het. Ons hoop om julle terug te verwelkom en hopelik dan vir ‘n vakansie.
Liesl F - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful!
Nearby Self-catering se terugvoer
Hi Liesl, we are delighted by your review and that you enjoyed the house.
Neels M - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike huis!
Nearby Self-catering se terugvoer
Hi Neels. Dankie dat julle Talking Trees gekies het vir julle verblyf in Clarens. Groete Juanita
Chris M - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome
Nearby Self-catering se terugvoer
Dear Chris. Thank you for the review, we will gladly welcome you back. Regards, Juanita.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voëlklipstraat 58, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom