Neapolitan Gastehuis
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is binne die eenheid verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenrylaan 40, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom