Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandini

Eenheid 3 WarrelWind
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet en die kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan in die sit-area ontspan of op die stoep met braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk. Alle DStv-kanale is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4 GinneGaap
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Slaapsaal
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 4 het 6 enkelbeddens in die oopplan-slaaparea met 'n kombuis in die hoek. Die kombuis in die hoek is toegerus met breekware, eetgerei, kookgerei, yskas, tweeplaatstofie, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Daar is 2 aparte toilette binne die eenheid en gaste het die gebruik van 'n badkamer met 2 wasbakke en 2 storte. Daar is geen sitkamer of TV nie. Buite is 'n braai-area met uitsig oor die rivier. Die slaaparea en kombuis is alles oopplan. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 LekkerLê
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Slaapsaal
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 5 het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 aparte badkamers met toilette, baddens en storte en die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, oond, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Let asb. dat daar nie 'n TV of sitarea in die eenheid is nie. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 RustigRaak
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers vir die winter, 1 enkelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, potte en panne asook 'n broodrooster. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv. Die slaapkamer en sitkamer lei na 'n patio met braaigeriewe en het 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem