Namaqua Game Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Willeen T - Aug 2023
Algehele gradering
Al wat ons kon kry, maar hulle sal definitief hul stortgeriewe moet opgradeer.
Namaqua Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Sover my kennis strek het mevrou by 'n ander gastehuis gebly en net vir u vriendin by ons bespreek. Die kamer waar hulle geslaap het, het nie 'n stortdeur nie, maar 'n stortgordyn, so ek is onseker of mevrou eerder miskien verwys na die plek waar julle gebly het. Ek sal wel seker maak dat die stortkop in werkende orde is.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Namaqua Game Lodge se terugvoer
Dankie oom Johan! Kom loer gerus weer in as julle in die omgewing is.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mesklip Plaas, N7, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom