Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nama-Nama Guest Rooms is 'n lieflike sandsteenhuis in 'n rustige straat in Vredendal. Dit bied gerieflike verblyf wat stapafstand vanaf verskeie geriewe, soos banke, Shoprite, Kentucky, Clicks, die Munisipale Biblioteek, kerke, mediese sentrums, vulstasies en nog meer. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Verblyf word in 2 kamers met en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet gebied.

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. 'n Ekstra matras is vir 'n klein kind beskikbaar. Die kamer het ook 'n TV met DStv, 'n tafel met sitplek vir 3, 'n yskassie, lugversorging, 'n plafonwaaier, haardroër, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykplank en 'n stoomyster.

Kamer 2 het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes of 1 volwassene en 1 kind. 'n Ekstra matras is vir 'n klein kind beskikbaar. Die kamer het ook 'n TV met DStv, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n gemakstoel, yskassie, lugversorging, 'n plafonwaaier, haardroër, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykplank en 'n stoomyster.

Die skaduryke stoepingang het 'n tafel met 4 stoele en 'n klein draagbare braai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf maak permanent van sonkrag gebruik en het heeltyd toegang tot warm water. Dit is by die Olifantsrivier in Namakwaland geleë en is vir sy pragtige veldblomme in Augustus tot September, asook kenmerkende vetplantflora bekend. Hierdie area spog ook met 'n welvarende boerderysektor en talle wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Nama-Nama Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris-Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nama-Nama Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem