Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Rooms

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 1
Slegs verblyf
Huisreëls

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul ID tydens inklok invul.
Rook word nie in die gastekamers toegelaat nie. Gaste mag wel in die voortuin en in die parkeerarea rook, indien geen kinders teenwoordig is nie.

Gaste onder die ouderdom van 18 jaar wat nie saam met hul ouers of voog reis nie, benodig 'n getekende brief van hul ouers of voog met dié se ID-nommer, huidige adres en kontakbesonderhede op. Dit moet ook aandui saam met wie die kinders reis en waarheen hulle op pad is. Die volwasse reisgenoot(e) sal ook hul ID-dokumente moet wys.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem