Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myoli Beach Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 11, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 160 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Myoli Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sedgefield met 'n gedeeltelike uitsig oor die Indiese Oseaan en is lekker naby die strand, plaaslike restaurante en besienswaardighede op die Tuinroete.

Hierdie tweeslaapkamer-woonstel word deur trappe bereik, bied slaapplek aan 4 gaste en is op die eerste verdieping van die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n sitarea en 'n TV. Daar is gratis WiFi.

Die woonstel bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n braai en 'n eetarea met 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Myoli Beach Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Myoli Beach Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tirion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 11, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myoli Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 11, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA767226ed4e1834b590b282b24508d2f1ec1c53954c7b8ef679b05da4b3f338a197971547cc68714703b158656c57b5e16c4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 11 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.033522154452 22.803993710451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem