Mykonos House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mykonos House is 'n selfsorgeenheid in Langebaan wat naby die strand, Club Mykonos en die Laguna-winkelsentrum geleë is.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank kan ook as 'n etenstafel gebruik word en daar is stoele. Die leefarea het 2 dubbelslaapbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die deur lei na die toegeboude stoep met 'n rusbank en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mykonos House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hildegarde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mykonosstraat 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Mykonos House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom