Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MyHome

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die huis verbode. Gaste mag op die onderdakstoep rook.
Slegs 2 troeteldiere word toegelaat en die erf is omhein.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Ekstra gaste word teen 'n ekstra koste toegelaat indien vooraf gereël.
Die motorhuis is nie vir gaste se gebruik nie.
Maak asb. seker dat die sleutels tydens uitklok by die verblyf gelos word.
Moet asb. nie vreemde voorwerpe in die toilet gooi nie.
Hierdie verblyf het 'n omskakelaar. Gebruik asb. die gasketel en die vierplaat-gasstoof tydens kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvy-laan 3, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbced54f3780ba8485f554f0056b696bed296f8aff275ca89f290e5760a70af4cb6f32d1335eeade3573494def60c1737fc52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3 Suurvy Laan Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.051511640171 22.26676127001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem