Music of the Sea Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marionlaan 17, Hoek van Savellweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Music of the Sea Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Pennington in KwaZulu-Natal.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n HDMI-kabel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n pragtige tuin met 'n buite-etenstafel, 2 stoele en 'n vuurput. Daar is ook onderdakbraaigeriewe en sitplek aan die agterkant van die eiendom. Alle gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Slaapplek
’n Bespreking by Music of the Sea Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michele Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Marionlaan 17, Hoek van Savellweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Music of the Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marionlaan 17, Hoek van Savellweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom