Môreson Farm Retreat
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R372, Tlotcha Plaas 907, Reivilo, 8595, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Môreson Farm Retreat is aan die buitewyke van Reivilo geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf-opsies wat ideaal vir reisigers is wat op soek is na rustigheid.
Dié Plaas spog met 3 eenhede wat elk slaapplek vir tussen 3 tot 4 gaste het. Elkeen het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met knus sitplek en 'n kombuisie. Twee eenhede het basiese geriewe met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond terwyl die derde eenheid volledige selfsorggeriewe het wat 'n oondjie en 'n stoof insluit. Daar is 'n gemeenskaplike boma vir braai, asook 'n swembad.
Môreson Farm Retreat bied toevlugsgeleenthede, werkswinkels en welstandaktiwiteite by hul geleentheidsentrum op die perseel aan. Gaste kan ook aan begeleide boswandelings en 4x4-uitstappies deelneem of net die natuurskoon geniet. Dit is ideaal om van die stadsgewoel te ontsap.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R372, Tlotcha Plaas 907, Reivilo, 8595, Noordwes
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R372, Tlotcha Plaas 907, Reivilo, 8595, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom