Mountain View
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Critchley Common 38, Teding Van Berkhout, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mountain View is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in die rustige Critchley Common-omheinde landgoed, in die hartjie van Dullstroom, geleë is. Hierdie klipkothuis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin en is stapafstand vanaf verskeie geriewe en besienswaardighede.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike meubels en braaigeriewe. Die agterplaas het 'n lieflike tuin en trampolien vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Critchley Common 38, Teding Van Berkhout, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Critchley Common 38, Teding Van Berkhout, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom