Mountain Haven Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander. Dit word aanbeveel dat gaste met 'n 4x4 ry.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom