Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Canadian Log Home

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 185 Sandweg, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 R3 230 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mountain Canadian Log Home is 'n pragtige houthuis op 'n plaas wat 52 000 m² groot is. Dit is in die berge versteek, teen die kant van 'n koppie en net 5 km van Kalkheuwel af. Die huis spog met 'n uitsig oor die Leeu- en Safaripark en is ook naby Hartbeespoort geleë.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die moerbeiboom waar volop voëlspesies te sien is. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomdienste sodat gaste met hul eie rekeningbesonderhede kan inteken. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n knus leeshoekie op die boonste verdieping.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met meubels, 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe en 'n houtdek met 'n warmbad en 'n vlak plonspoel. Die tuintrappies lei na 'n buitebraai-area en 'n pizza-oond onder die bome. Daar is ook 4 swaaie, 'n handswaai en 'n sandhoop net buite die omheinde area sodat kinders hulself heerlik kan besig hou. Let asb. dat daar 2 katte en 2 honde op die perseel woon en gaste wat allergies is, word afgeraai om hiér te bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Canadian Log Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Mountain Canadian Log Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Graham Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 23

Maande gelys 12

Ligging

  • Erf 185 Sandweg, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Gaste dink Mountain Canadian Log Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R3 800 R3 230
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 230
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 185 Sandweg, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8226d58cfb02335230de359ec79e484a4673fe1659990027986b2eed8ffdbfbf5ed42373f1b39c41ba0aa456357d3f374c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 230 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Plot 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831524 27.902074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem