Mountain Breeze Log Cabins
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsitsikamma, Elandsrivier, Kareedouw, 6304, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 188R1 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Breeze is reg langs die N2 op die bekende Tuinroete geleë. Dié selfsorghutte lê op 'n proteaplaas in die hartjie van die Tsitsikamma.
Verblyf word in 7 eenhede gebied, 2 eenhede het slaapplek vir 2, 1 eenheid het slaapplek vir 3, 1 luukse eenheid bied slaapplek vir 2 gaste, 1 luukse eenheid vir 3 en 2 eenhede het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het sy eie kombuis wat toegerus is met elektriese tweeplaat-stoof, 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n groot braai-area asook 'n ketelbraai op die patio van elke eenheid. Die luukse eenheid is vir 'n romantiese wegbreek of wittebroodpaartjie. WiFi is ook beskikbaar.
Geniet 'n ontspannende vakansie vakansie by die ten volle toegeruste selfsorg akkommodasie in Tsitsikamma omring deur die Protea plantasies en met 'n pragtige uitsig op die Tsitsikamma-bergreeks. Stormsriver Village is net 15km weg en Stormsriver brug 10km op N2.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tsitsikamma, Elandsrivier, Kareedouw, 6304, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain Breeze Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsitsikamma, Elandsrivier, Kareedouw, 6304, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom