Mount Innes Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Innes-laan 22, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Innes Accommodation in Paulshof, Sandton bied verblyf in selfsorg-eenhede wat gerief en styl kombineer. Dit is ideaal vir sakereisigers en paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n enkelbed vir 1 ekstra gas en daar is ook 'n lessenaar. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en Prime TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het sonkrag vir kragonderbrekings. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is 'n knus sitarea waar gaste kan ontspan en die WiFi kan gebruik.
Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
William Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mount Innes-laan 22, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Mount Innes Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Innes-laan 22, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng