Motswedi Gaste Plaas
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motswedi Gaste Plaas bied B&B-verblyf op 'n klein plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad skuil. Die plaas is langs die N12 en naby verskeie hoofpaaie.
Verblyf word in 3 enkelkamers en 7 dubbelkamers aangebied wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Die enkelkamers het 2 enkelbeddens en die dubbelkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskas en ketel in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel en hout kan by ontvangs gekoop word. 'n Kontinentale ontbytpakkie is op vooraf versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 1
Ligging
- N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Gaste dink Motswedi Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom