Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MosselStraat 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede, insluitend hen- en ramspartytjies, word toegelaat nie.
Spitbraaie word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat tensy daar vooraf gereël word nie.
Om addisionele skoonmaakfooie te vermy, laat die verblyf asb. in dieselfde toestand as wat dit gevind is.
Aangesien al die eiendomme woonhuise is, sal gaste se respek vir die eiendom sowel as die bure waardeer word.
Die perseel word nie verhuur as 'n venue om vriende, familie en ander besoekers te onthaal nie.

Indien enige van die voorwaardes in hierdie paragraaf oortree word, sal gaste onmiddellik die perseel moet verlaat en hulle deposito verbeur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854463294ff8f4ed9f44dca0b8a1a6d4b41140ee0074619408b1c9fde78d4828e748f514108f413c8ff731e469d0cecc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 3 Mossel Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754340283843 18.227235145755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem