Mossel 202
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mossel 202 is 'n selfsorgwoonstel in die La Mer-kompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n onderdakbalkon met sitplek en 'n braai. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek en 'n omsetter wat die TV en die ligte tydens kragonderbrekings aan die gang hou. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Mossel 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom