Moroccan House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atterbury-weg 435, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 225 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Moroccan House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n Marokkaanse styl in die hartjie van Pretoria.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Die kamer lei na 'n privaat buitestoep met 'n buite-etenstafel en -sitplek. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea is smaakvol versier en het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Moroccan House is sentraal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie.
Slaapplek
’n Bespreking by Moroccan House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Louise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Atterbury-weg 435, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Moroccan House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Menlopark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atterbury-weg 435, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom