Mopanie's Rus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alida / Darrell Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Hanlie S - Apr 2024
Algehele gradering
Puik, kan nie vir beter vra nie.
Mopanie's Rus se terugvoer
Baie dankie Hanlie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer te verwelkom by Mopanie's Rus.
Rikus M - Apr 2024
Algehele gradering
Professional service.
Mopanie's Rus se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Rikus. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom by Mopanie's Rus.
Wimpie B - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike, veilige en private verblyfplek.
Mopanie's Rus se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Wimpie Barnard. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopaniestraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom