Aandrus BnB
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R390R332 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aandrus BnB is in Kestell, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy geskiedenis, bergreekse en staproetes. Dit is die ideale plek vir gaste wat wil ontsnap van die stad se gedruis.
Verblyf word in 3 selfsorgkamers, 1 woonstel en 'n Balkonkamer gebied en is geskik vir tot 16 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, badkamers en onbeperkte WiFi.
Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n oefenfiets op die balkon en 'n kaggel in die sitarea in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, wildritte en begeleide wandelings. Aandrus kan as die basis dien vanwaar besienswaardighede soos Golden Gate Nasionale Park, Clarence at 72, Drakensberg Kettingleer, Sentinel, Leeuklip, Royal Nasionale Park en My Little Africa verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
- Gaste dink Aandrus BnB het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kestell Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom