Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Manor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Montagu Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esmé H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!

My seun en sy vrou was op hul wittebrood en sê die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bengt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, friendly host.

Montagu Manor is a unique little guest house, at the moment only one room for guests. There has been a lot of effort put into the interior decoration, which gives you a nostalgic feeling of old times. Breakfast is being served in the family's dining room. This was the best breakfast we had so far in our three weeks in South Africa, perfect down to the smallest detail (vintage record player playing old vinyl, different cutlery, tablecloths, and china every morning). Top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old World Charm.

"Old World Charm". Wikkie en Elaine het ons hartlik verwelkom en laat tuis voel. Ons is bederf met 'n heerlike ontbyt uit die mooiste outydse eetgerei. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis en welkom gevoel.

Skitterende verblyf, uitstekende diens, hartlike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ouwêreldse ervaring.

Gawe ondervinding en vriendelike diens. Netjiese kamer en badkamer, dankie. 'n Heerlike ontbyt met sorg voorberei in die privaat, meer as 100 jaar oue, eetkamertjie. Skep 'n spesiale eertydse gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees.

Het heerlik gebly. Baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

So mooi en so gasvry.

Pragtige gastehuis met uitstekende diens. Geen loadshedding nie a.g.v. sonpanele. Regtig beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike kuier.

Die plekkie is pragtig en soveel moeite is gedoen met elke liewe detail. Hulle is so gasvry en die ontbyt was heerlik. Ons sal definitief hulle aanbeveel en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige omgewing weg van die stad se gewoel.

Dit verblyf in die Victoriaanse huis was 'n wonderlike ervaring. Die eienaar Wikkie en sy vrou Elaine is baie gasvry. Hul ons bederf met heerlike engelse ontbyt terwyl ons trakteer was met "golden oldies" musiek op platespeler, dit als om meer by te dra tot die Victoriaanse era ervaring. Die verblyf loopafstand van winkels en restaurante. Sal definitief weer hier wil kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our hosts were a superb caring couple and made us feel very welcome.

When we arrived our host Wikkies was busy painting. He is busy restoring the grand old house to its former glory. Our room was en suite with its own access. It was beautifully restored and immaculate. The price included breakfast. We will certainly return to them if we are going to stay over again in Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Bo verwagtinge!

Dié bed-en-ontbyt het baie vintage karakter asook moderne geriewe. Ek het altyd veilig gevoel en die bestuurder Wikkie was vriendelik en tegemoetkomend. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e979d6ce75ddcb4b3b69f109fe7eb8dc02798c28e0d4b24093b898bdf65a8b616b3858063beb4edef66887b5f738d92a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 28 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7857866 20.1237171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem